Kursus

Chapter 1 by Honda Honda

Doef doef doef!"Ek kom,moenie die deur af breek nie?"Ek gryp my boxer shorts en ñ t-hemp wat ek so pas uitgetrek het en sukkel om my harde stywe piel in die boxer shorts te kry.My t-hemp bedek ook net-net die bult wat dit maak in my broekie.Ek het nou net ñ blou film lê en kyk in my hotel kamer toe ek hierdie geklop aan my deur hoor.Ek maak die deur effe oop en sien dat dit my kollega,Annelie Dippenaar is."Wil jy my deur af breek?"vra ek!"Mag ek jou badkamer gebruik,want myne se warm water kraan is buite werking en die bestuurder sê dat hulle eers môre oggend dit sal kan kom reg maak?" Annelie Dippenaar is ñ beeldskone boerevrou,baie kort blonde hare,groen oë,34jr oud maar lyk 5jr jonger,1.65m presies my lengte,skat so 32b bors grootte en ñ atletiese lyf van aan al wat ñ draf of pretloop kompetisie is,deelneem.Ja,sy is getroud...

What's next?

Want to support CHYOA?
Disable your Ad Blocker! Thanks :)