More fun
Want to support CHYOA?
Disable your Ad Blocker! Thanks :)

Chapter 4 by Honda Honda

Wat het sy aan?

Baie kort wit nagrokkie met dun skouer bandjies

Die badkamer deur gaan oop en uit kom Anneline met d sexyste nagklere wat ek nog gesien het.Sy lyk soos ñ engel met vuil wasgoed op haar arm.Ek lê op die bed en kom tot sit toe ek haar sien en fluit.Sy bloos en bedank my dat sy my badkamer kon gebruik het.Ek sê dat as dit die prentjie is wat my gaan begroet elke keer as sy die badkamer gaan gebruik,ons maar kan vergeet van die kostes.Sy gee ñ skaam laggie en sê,"dit was nou baie maklik!"Sy loop kaalvoet oor die mat na die deur en ek sien toe dat die nagrokkie skaars haar holle heeltemal bedek.Sy maak die deur oop en haar skoen val af van die klere op haar arm en sy buk om dit op te tel.Sy buk voor oor en haar nagrokkie lug op waar by sy omkyk,ñ jagse laggie gee en nag sê.

Wat maak ek nou?

Want to support CHYOA?
Disable your Ad Blocker! Thanks :)